Speelhoekie Speelgroep

Home / Classifieds / Speelhoekie Speelgroep

Speelgroepie - Rietvlei View - Speelhoekie

Speelhoekie Speelgroepie is ‘n klein, Christelike, speelgroepie in Rietvlei View Country Estate (10 minute vanaf Elarduspark en Moreletapark, 15 minute vanaf Mooikloof). Slegs 10 kleuters. Ouderdomsgroep: Kleuters wat 3 en 4 jaar oud word in 2016.
Dae: Maandae, Woensdae en Vrydae (in die Gautengse skooltermyn). Tye: 08:00 tot 12:30.

(Our English website is: www.cornerplayschool.co.za)

Speelhoekie Speelgroepie wil graag:

  • Meer leer van God en Sy skepping
  • Met maatjies speel en sosialiseer
  • Liedjies, rympies en bewegings leer
  • Mamma ‘n blaaskans gee
  • Respek leer vir mekaar en die mense en dinge om ons
  • Selfvertroue, onafhanklikheid en vertroue leer
  • In ‘n gelukkige en veilige omgewing speel, verf, teken, sing en lees.

Registrasie nou oop vir 2016:

Vir meer inligting, gaan na www.speelhoekie.co.za.
For more information go to www.cornerplayschool.co.za

Speelhoekie Speelgroep:

  • Maandae, Woensdae & Vrydae Oggende
  • Tye: 08:00 tot 12:00
  • Veilige Omgewing om te speel, verf, teken, sing en lees
  • Opvoedkundige Aktiwiteite & Speelgoed

Kontak Inligting vir Speelhoekie Speelgroep:

Kontak Persoon:
Monia Vermaak

Tel:
0845557802

E-pos:
monia@speelhoekie.co.za

Webtuiste:
www.speelhoekie.co.za

Adres:
511 Sinovich Laan
Rietvlei View Country Estate
(6km uit op die Delmas pad vanaf Piering / De Villebois Str)

Speelgroep - Rietvlei View - Speelhoekie

Hot Dog Food Stalls

Hot Dog Food Stalls - South Africa - Hot Dog Café Hot Dog Food Stalls - South Africa - Hot Dog Café for the BEST Hot Dogs in the country. You'll...

Load Shedding Solutions

Load Shedding Solutions - Pretoria - Genpower Load Shedding Solutions - Pretoria - Genpower. Suppliers of a range of power products including Honda...

Kids Transport Services

Kids Transport Services - Centurion - Akhuledi Kids Cabby Kids Transport Services - Centurion - Akhuledi Kids Cabby is a personalized transportation...

Edublox Educational Clinics

Edublox Educational Clinics - Edublox Pretoria East Edublox Educational Clinics - Edublox Pretoria East. Help your child to be able to read, learn...

Thai Spa Treatments

Thai Spa Treatments - Pretoria - Kai Thai Spa Thai Spa Treatments - Pretoria - Kai Thai Spa. The Kai Thai brand is all about bringing the wonderful...

1st Choice Moving Company

1st Choice Moving Company - South Africa - Furniture Removals 1st Choice Moving Company - South Africa - Home Furniture Movers. We are a local and...