Lawwe Lyfies Speelgroepie

Lawwe Lyfies Speelgroepie - Eldoraigne X3

Lawwe Lyfies Speelgroepie is ‘n eksklusiewe speelskooltjie vir 3 tot 5 jariges, met ’n vrolike atmosfeer in ‘n rustige omgewing. ‘n Verskeidenheid van vaardighede word gestimuleer en aangeleer. Ek was 10 jaar in die onderwys met ondervinding van Hoërskool, laerskool en kleuterskool. Ek het my graad verwerf aan die Universiteit van Potchefstoom. Ek het ook my Honneurs in Opvoedkundige Sielkunde daar verwerf.

Ek is passievol oor kinders en het vier kleuters van my eie. Lawwe Lyfies Speelgroepie volg ‘n gebalanseerde dagprogram van 09h00 tot 12h00. Die program is gevul met kreatiewe stimulasie en prettige leergeleenthede. ‘n Informele onderrig styl word gebruik by Lawwe Lyfies Speelgroepie, want kinders leer deur te speel, ervaar en te beleef. Ek glo dat elke kleinding ‘n indivu is. Elkeen se persoonlikheid, eienskappe en fases moet op hul eie spesiale manier gestimuleer moet word.

Bo alles streef ek daarna om liefde, geloof en vertroue in God in elke hartjie te saai deur kennis van Sy woord, lofprysing en gebedjies.

Kontak Inligting for Lawwe Lyfies Speelgroepie:

Webwerf:
www.facebook.com/Lawwelyfieseldoraigne?ref=aymt_homepage_panel

Kontak Persoon:
Leenster van Wyk

Tel:
0766487423

E-pos:
leenster@hotmail.co.uk

Adres:
Eldoraigne x3
Centurion

Romantic Restaurants With A View

Romantic Restaurants With A View

Romantic Restaurants With A View - Pretoria. During the summer months, the capital of Gauteng offers magnificent views. These Pretoria restaurants...

fijnKRAFT Craft Liquor Market 2024

Ever heard of craft liquor? At the fijnKRAFT Craft Liquor Market 2024, we invite you to explore a diverse selection of distilleries specializing in...

E-Biking in Groenkloof Nature Reserve

Situated in the heart of the city, the 600 hectare (6 square km) ancient reserve is home to a diverse range of wildlife. Native plant life, an...