Laerskool Lynnwood

Home / Classifieds / Laerskool Lynnwood

Laerskool Lynnwood - logo

Laerskool Lynnwood is ‘n skool wat Christelike waardes handhaaf, en daarna streef om elke kind in die skool sy/haar volle potensiaal te laat bereik met die hulp van goed opgeleide personeel en die ondersteuning van al die ouers. Die skool handhaaf hoë standaarde in Akademie, Kultuur en Sport, en fokus daarop om vir die leerlinge ‘n gebalanseerde en gelukkige omgewing te skep.

Laerskool Lynnwood Inligting:

  • Akademie, Kultuur en Sport.
  • Laerskool Lynnwood Pre-Primêr – Gr RRR, Graad RR en R.
  • Laerskool Lynnwood – Graad 1 tot 7.
  • Skoolure Pre-Primêr – aankomstyd tussen 07:00 en 08:00, vertrektyd tussen 12:30 – 13-30, wagklas tot 13:30 (Geen toesig na 13:30).
  • Skoolure Graad 1 en 2 – 07:35 tot 13:00 (wagklasse tot 13:30).
  • Skoolure Graad 3 tot 7 – Maandae tot Donderdae, 07:35 – 13:30, en Vrydae, 07:35 – 13:00.
  • Buitemuurse Aktiwiteite – Atletiek, Bulletjie Rugby, Rugby, Gholf, Krieket / Krieket Akademie, Hokkie / Hokkie Akademie, Tennis, Skaak, Landloop, Perdry, Swem, asook Stoei (privaat aangebied).
  • Kultuuraktiwiteite – Junior en Senior Koor, Redenaars, Skryfklub, Kunste Akademie.
  • Naskool / Vakansiesorg.
  • Lynnies se Winkel – skoolklere, sportklere & skoolbenodigdhede.
  • Rekenaarsentrum.
  • Leerderverryking.

Laerskool Lynnwood Kontak Inligting:

Tel: 012 361 3310

Fax: 012 348 1305

Epos: admin@lynnwoodlaer.co.za

Departementshoof Pre-Primêr: 082 925-2219 (Estie van Wyk)

Rekenaarsentrum: 084 480-3402 (Riana Loggenberg)

Webtuiste: www.lynnwoodlaer.co.za

Leriba Hotel & Spa

Discover the inviting accommodations, convenient amenities, and nearby attractions that make Leriba Hotel & Spa in Clubview, a perfect choice for travelers looking to...

read more