Laerskool Lynnwood Pre-Primêr bied klasse aan vir kinders van Graad RRR tot R, deur gekwalifiseerde onderwyseresse wat hul leerlinge voorberei om hul volle potensiaal te bereik. Die kinders volg ‘n dagprogram wat insluit toiletroetines, lewensvaardighede, gesyferdheid, opruim en verversings, vryspeel buite, en geletterdheid. Vir meer besonderhede, kontak Laeskool Lynnwood Pre-Primêr.
Laerskool Lynnwood Pre-Primêr Inligting:
- Klasse – Gr RRR, RR en R
- Gekwalifiseerde Pre-Primêre Onderwyseresse
- Buitemuurse Aktiwiteite vir Gr RRR – Clamber Club, Playball, Pottebakkery.
- Buitemuurse Aktiwiteite vir Gr RR – Clamber Club, Minigym, Playball, Pottebakkery, Rekenaarvaardighede, Kleuterkoor.
- Buitemuurse Aktiwiteite vir Gr R – Clamber Club, Minigym, Playball, Pottebakkery, Melinet (netbalvaardighede), Krieket, Skaak, Tegnologie, Tennis, Kleuterkoor, Ballet (na skool).
- Adjunkhoof Akademie: Mev. I. de Villiers
- Departementshoof: Pre-Primêr – Mev. Estie van Wyk
Skoolure vir Graad RRR, Graad RR en R:
- Skoolure – Aankomstye: 07:00 – 08:00
- Skoolure – Vertrektyd: 12:30 – 13-30
- Dagprogram: Word tot vertrektyd gevolg
- Wagklas: Tot 13:30 (Geen toesig na 13:30)
Laerskool Lynnwood Pre-Primêr Kontak Inligting:
Tel: 012 361 3310
Epos: admin@lynnwoodlaer.co.za
Webtuiste: www.lynnwoodlaer.co.za