Hommelbytjie Baba Sorg

Home / Classifieds / Hommelbytjie Baba Sorg

Hommelbytjie Baba Sorg

Hommelbytjie is ‘n Christelike gebaseerde baba sorg sentrum en ons versorg ons babas in klein groepies, vir goeie indivudiele aandag en liefde. Hommelbytjie is in Wierda Park, Centurion en ons fokus op babas vanaf geboorte tot 24 maande Ons babas se omgewing is ten alle tye higienies en veilig. Ons slaap fasiliteite is apart van ons speel area en babas spandeer geen wakker tyd in die slaap area nie.

Ons personeel is opgelei om vinnig enige ontwikkelings probleme op te tel en die babas word met geduld en liefde gemotiveer om hul mylpale te bereik. Omdat ons as werkende ouers so baie van ons babas se grootword mis, probeer ons om dit vir Mammas en Pappas so betrokke as moontlik te maak, deur gereelde goeie komunikasie en ons interaktiewe webwerf waar ons gereeld fotos en daaglikse gebeure laai.

Kontak ons gerus vir Fooie vir 2013 – Voldag en Halfdag Fooie beskikbaar.

Kontak besonderhede vir Hommelbytjie Baba Sorg:

Telefoon:
Angelique
071 437 6017

Lizelle
082 214 6742

E-pos :
Angelique
angelique@hommelbytjie.co.za

Lizelle
lizelle@hommelbytjie.co.za

www.hommelbytjie.co.za

Leriba Hotel & Spa

Discover the inviting accommodations, convenient amenities, and nearby attractions that make Leriba Hotel & Spa in Clubview, a perfect choice for travelers looking to...

read more