Die Werksmandjie

Die Werksmandjie is ‘n wolwinkel in Constantia Park, wat ‘n groot verskeidenheid wol en materiaal te koop aanbied, asook stokperdjie produkte en naaldwerkbykomstighede. Die winkel hou ‘n groot voorraad kwiltmateriaal, rokmateriaal, Afrikaansgedrukte materiaal, asook breipatrone en Vrouekeur se Breiboekies aan. Kom maak gerus ‘n draai by Die Werksmandjie, en u sal verrras wees met die groot verskeidenheid van produkte wat aangebied word.

Die Werksmandjie Produkte:

  • Wol & Hekelgare
  • Quilt Materiaal
  • Katia Wol
  • Katoen Breidraad
  • Tappeseries
  • Afrikaanse Lap: Afrikaans Gedrukte Materiaal
  • Skrapboek Bybenodigdhede
  • Brei en Hekel Boeke
  • Breipatrone & Breinaalde
  • Breiklasse & Quilt Klasse

Die Werksmandjie Kontak Inligting:

Tel: (012) 084 968 2023

E-pos: werksmandjie@gmail.com

Webwerf: www.werksmandjie.co.za

Adres:
Die Werksmandjie
H/v Douglas Scholtz & January Masilela (Genl Louis Botha)
Constantia Park
Gauteng 0149

Wol en Breigoed - Constantia Park - Die Werksmandjie

Romantic Restaurants With A View

Romantic Restaurants With A View

Romantic Restaurants With A View - Pretoria. During the summer months, the capital of Gauteng offers magnificent views. These Pretoria restaurants...

Hot Dog Food Stalls

Hot Dog Food Stalls

Hot Dog Food Stalls - South Africa - Hot Dog Café Hot Dog Food Stalls - South Africa - Hot Dog Café for the BEST Hot Dogs in the country. You'll...

E-Biking in Groenkloof Nature Reserve

Situated in the heart of the city, the 600 hectare (6 square km) ancient reserve is home to a diverse range of wildlife. Native plant life, an...

Fijnwyn Fancy & Cheezy Festivals 2024

For wine enthusiasts in Pretoria, the Fijnwyn Wine Festivals have become a yearly highlight. It's the perfect place for families to spend a day...